Maak seker, voordat jy vir my E-pos, dat die
volgende voorwaarde gevolg is:
Geen “Spam” mag na
die adres gestuur word nie.
Geen lêers, prente ingesluit, mag na hierdie adres gestuur word nie. As jy enige leers of prente na my toe wil stuur, moet jy eers die inligting van die leers vir my e-pos, en dan sal ek vir jou terug skryf om te sê of ek dit soek of nie.
Geen belediging briewe mag gestuur word nie.
AS ENIGE VAN DIE VOORWAARDE GEBREEK IS, SAL DIE OWERHEDE OP JOU GESIT WEES!
E
– pos Adres:
Aardrykskunde Gebeurtenise: - Ek
geniet alle Aardrykskunde gebeurtenise wat om die wêreld gebeur. Ek dink die rede
hoekom ek dit geniet is ondat dit maak ‘n mens dink hoe magtig God moet wees.
Programmering: - Ek het nog al ‘n
klomp programme geskruif met Turbo Pascal. Sien Laai
Blad vir ‘n paar programme wat ek geskuif het.
Electronika: - Ek het elektronika vir omtrent sewe jaar al gedoen. Sien Elektronika vir kringe.
Draf: - Draf is ‘n vorm van ontspanning. Vir invirmasie oor
hardloop en vir ‘n elektroniese Logboek sien http://www.sportsrun.co.za/.
KOPIEREG 2000 – ALL REGTE VOORBEHOU