Riaan Se Prente Blad

Persoonlike Blad

Regmaak van Goggos

Laai Blad

Elektronika

Prente

 

 

 

 

 

 Terug na Tuisblad

 

Ek dink om te lag is een van die beste medisyne wat ‘n mens kan kry. Hier is ‘n paar prente wat snaaks is.

 

100019.JPEG – Hoe man verander word met tegnologie.

 

100021.JPEG – Tot mans moet hulle klere af hou.

 

BILLFUHRER2.GIF– ‘n Prent wat ek ontvang het. Ek respekteer  Hierdie man baie en sy maatskappy. Die prent is nie bedoel in ‘n slegte manier nie.

 

BOMBSHIR.JPEG – Jy sal beter vinnig moet hardloop, as jy sien hom hardloop.

 

FINAL.GIF – Hierdie is ‘n nog ‘n prent wat ek gevind het. Ek voel die selfde as met die vorige prent.

 

LUNCH.JPEG – Moet nie hulle voorbeeld vorg nie.

 

MAD.GIF – Iets wat almal doen wanneer hulle werk op ‘n rekenaar.

 

MELLENIU.JPEG – Die Millennium Walvis.

 

NEW_MICROSOFT_KEYBOARD_MODIFIED.JPEG – Die nuwe sleutelbord wat elke rekenaar moet hê.

 

ROBSNOWMEN.JPEG – Tot sneeumanne is nie veilig nie.

 

SAVE THE WHALE.JPEG– “Save the Whale”

 

SEATBELT.JPEG – Dra altyd jou sitplekgordel. Dit maak nie saak wie bestuur nie.

 

VALENTINESDAY.JPEG – Wees bly hierdie in nie jou valentyn nie.

 

Hierdie blad sal meer prente hê, so kom elke nou en dan hier om te sien of daar meer is. As jy dink jy het prente wat hier moet wees, dan kan jy dit vir my e – pos (Sien Persoonlike blad) en laat my weet van die prent. MOET GEEN PRENTE VIR MY STUUR NIE SONDER MY TOESTEMMING NIE.

 

KOPIEREG 2000