Hierdie regmaak van “goggos” sal vir jou help as jy probleme het.
Ek sal nie verandwoordelik wees vir enige probleme of vir enige iets vat vout kan gaan met jou stelsel nie. Hierdie lêers het almal ‘n KOPIEREG en geen part van hulle mag verander word nie. Ek sal nie verandwoordelik wees vir enige onwettige reproduksie of verspreiding nie.
Q240308.ZIP– Die program
keer dat viruse in Outlook Express geaktiveer word.
KAKCLEANER.ZIP– Die
program haal die KAK wurm / virus af jou rekinaar af. Dit sal vir jou vra of jy
wil aflaai die ActiveX program wat keer vir meer viruses om op jou rekennar te
kom. Jy kan kies “NEE” en laai die Q240308.EXE
program, wat ook op die bladsy is.
TPBUG.ZIP – Hierdie is die lêers wat die probleme wat Turbo Pascal het regmaak. Dit is gewoonweg met die CRT unit, wat vir jou die Runtime Error 200 gee.Hierdie lêers laat jou toe om jou programme in Turbo Pascal te loop.
TPLFIX.ZIP– Hierdie lêer maak all die DOS programme reg wat die Runtime error 200 het. Ek het al dit reg gekry om spelletjies soos Doom reg te kry om te werk.
Y2KFIX.ZIP – Hierdie lêer maak jou BIOS reg om Jaar 2000 vertroubaar te maak.
KOPIEREG - 2000