Riaan Se Elektronika Blad

Persoonlike Blad

Regmaak van Goggos

Laai Blad

Elektronika

Prente

 

 

 

 

 

 Terug na Tuisblad

 

Ek sal nie verandwoordelik wees vir enige iets vat vout kan gaan nie en wat kan gebeur met die kringe nie. Alle kringe het ‘n KOPIEREG en geen profeit mag gemaak word met hulle nie.

 

Hier is ‘n program wat sal vir jou die Weerstand Kleur Kode gee en vir jou uit werk wat die Weerstand is. Laat my weet as jy die program in Afrikaans soek.

 

Multi – Komponent Toetser: - Hierdie is ‘n eenvoudige toetser wat toets PNP en NPN transistors, Diode en LEDs. Die komponente in die kring wat in rooi bokse is, moet ingeplaas word om getoets te word. Maak seker dat die skakel af is wanneer nie in gebruik nie.

 

Hierdie blad sal later meer kringe hê. As jy enige interesante kringe het wat jy dink moet hier wees, dan e- pos my ‘n briefie (Sien Persoonlike Blad) en laat my weet van die kring. MOET NIE VIR MY ENIGE LêERS E – POS SONDER MY TOESTEMMING NIE.

 

KOPIEREG - 2000